PRODUKTE
Haar Koffietyd Met Jesus ~
Daaglikse siel stukke vir die vrou wat deur God geken wil word.
In 'n wêreld van geraas en haas, is Haar Koffietyd Met Jesus…
Read MoreBLOGS
Jesus - Is die lewe self.
By Juanita Grobler
·
Mar 30, 2025
Die wêreld is 'n meesterstuk.
Geverf met sonsondergange in oranje, pienk en geel.
Oseane wat blyk of dit eindeloos strek. Berge wat ou geheime fluister…
FOTO GALLERY
BETALINGS OPSIES
Visa, Mastercard, Scode or instant EFT
Bank transfer / deposit
J. Grobler
Standard Bank
Tjek Rekening
10177896629
Verwysing - Bestelling nommer
NUUS KATEGORIE
OOR ONS
Welkom by Pragtige Jy ~ Is Genoeg
Hierdie vroue bediening is nie net 'n roeping nie. Dit is 'n getuienis van die ongeëwenaarde krag, genade en liefde van Jesus. Elke woord wat ek spreek, skryf of deel, is gewortel in die verhaal van Sy wonderwerke in my lewe . 'n Verhaal van oorlewing, genesing en …
ONS SPAN
Juanita Grobler
Owner